Die Here praat nog steeds

‘Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig.’ Genesis 1:3 In die tyd van Jeremia, was daar ’n groot probleem met vals profete gewees. Die volk was in ballingskap, en om elke hoek en draai was daar iemand wat blykbaar ’n woord vanaf die Here ontvang het. Hulle het oor visioene … Continue reading Die Here praat nog steeds