Die vernietigende krag van luiheid

‘Iemand wat lui is in sy werk, is die tweelingbroer van die verwoester.’ Spreuke 18:9 NLV Daar is ’n bekende aanhaling deur die outeur, Suzy Kassem, wat lui: “Doubt kills more dreams than failure ever will” Dit is ’n gedagte waarmee die meeste mense kan identifiseer. Ons almal twyfel die een of ander stadium aan … Continue reading Die vernietigende krag van luiheid