Dienaar

‘Die Seun van die mens het ook nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as losprys vir baie mense.’ Markus 10:45 In Johannes 13 lees ons die verhaal waarin Jesus sy dissipels se voete was. Alhoewel die meeste van ons die storie goed ken, is daar … Continue reading Dienaar