In Matteus 5:16 staan daar: ‘Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.’ (eie klem) Dis nie altyd maklik om terug te staan sodat die kollig eerder op God as op jou val nie. Dit is in ons aard … Continue reading Dit gaan nie oor jou nie
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed