Doen wat jy moet

Christene is nie veronderstel om rustig eenkant te sit en wag vir die wederkoms nie. 2 Korintiërs 5:18 sê dat God die evangelie aan ons toevertrou het. Dit beteken dat ons daarvoor verantwoordelik is om Jesus se opdrag uit te voer: ‘Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop … Continue reading Doen wat jy moet