‘Laat my elke môre u liefde ondervind, want in U stel ek my vertroue. Wys my die pad wat ek moet loop, want my hoop is op U gevestig.’ Psalm 143:8 Elke oggend wanneer jy jou oë oopmaak, lê ’n splinternuwe dag voor jou uitgestrek. ’n Dag wat nog nooit was nie, en ook nooit … Continue reading Elke nuwe dag
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed