Geniet jou werk

Ons het meestal ’n negatiewe houding teenoor werk. Werk is moeite. Dit maak jou fisies en geestelik moeg. Tog is dit juis werk wat sin aan die lewe gee. Solank jy werk, doen jy iets van waarde vir jouself en die samelewing. Jy dra by tot groei en vooruitgang. Jy het ’n doel om na … Continue reading Geniet jou werk