God ken jou

Miskien het jy al die storie van die mossie gehoor, en moet jy net weer daaraan herinner word. Of dalk hoor jy dit vandag vir die eerste keer. Nietemin, dit is ’n wonderlike verhaal van God se getrouheid, en dit loop so: Tydens die tweede Anglo Boere-oorlog was Annette Marais een van die vroue wat … Continue reading God ken jou