Hoe om ’n goeie mens te wees

Die ander dag vra my dogter hoe sy sal weet as iemand ’n slegte mens is. Dis nogal ’n belangrike vraag. Veral in die deurmekaar wêreld waarin jongmense hulleself deesdae bevind. In Matteus 12:35 sê Jesus: ‘Die goeie mens bring die goeie te voorskyn uit die oorvloed goeie dinge in sy hart; die slegte mens … Continue reading Hoe om ’n goeie mens te wees