Hoe vry is jy?

‘As iets jou in sy mag het, is jy mos sy slaaf.’ 2 Petrus 2:19b (NLV) Slawe het nie die vryheid om keuses uit te oefen nie, en kan ook nie kom en gaan soos wat hulle wil nie. ’n Slaaf word voorgesê en mag nie teëstribbel nie. So iemand kan ook nie enige genade … Continue reading Hoe vry is jy?