Jou leë graf

Jesus het gesê Hy gaan op die derde dag opstaan uit die dood, en Hy het. Die Sondagoggend vroeg het die vroue ’n leë graf gevind en ’n engel hoor sê: ‘Hy is nie hier nie. Hy is uit die dood opgewek. Onthou hoe Hy met julle gepraat het toe Hy nog in Galilea was … Continue reading Jou leë graf