Jy is ’n wonderwerk

Ek is mal daaroor om na getuienisse oor wonderwerke te luister of daaroor te lees. Sulke stories versterk mens se geloof en bring hoop. Ons lees onder andere in Hebreërs 2:4 hoedat die Here die apostels se prediking bekragtig het deur wonders en tekens te doen. Maar hoe dan nou gemaak as jy nog nooit … Continue reading Jy is ’n wonderwerk