Jy is onvervangbaar

Geslagsregisters in die Bybel is nie iets wat jy sommer sal sit en lees nie, en mens wonder dikwels waarom dit in die eerste plek daar is. Watter geestelike boodskap hou ’n ellelange lys van name, waarvan jy die helfte nie eens kan uitspreek nie, nou juis vir jou in? Ek wil egter juis vandag … Continue reading Jy is onvervangbaar