Jy’s anders

‘Maar ons is burgers van die hemel, van waar af ons ook die Here Jesus Christus as Verlosser verwag.’ Filippense 3:20 Jesus het van die begin af dinge anders gedoen. Hy was nie heeltemal die Messias wat die volk verwag het Hy moet wees nie. ’n Nederige geboorte, vriendskap met sondaars, gewone mense as dissipels, … Continue reading Jy’s anders