Liefde is gelyk aan genade

Om jou naaste lief te hê soos jouself, was alles goed en wel, maar die wetgeleerde wou weet wié presies hierdie naaste dan nou is. In antwoord op sy vraag het Jesus toe die gelykenis van die barmhartige Samaritaan vertel. Ons almal ken hierdie storie uit Lukas 10 baie goed. Hoe gereeld lees ons egter … Continue reading Liefde is gelyk aan genade