Moenie moed opgee nie

Die profeet Jeremia het homself in ’n hopelose situasie bevind. Die volk se dae was getel en God se straf was reeds op hulle. Hy wat Jeremia was het dit beter as enige iemand anders geweet – dit was juis omdat hy hierdie boodskap verkondig het, dat hy nou ’n gevangene in die paleis se … Continue reading Moenie moed opgee nie