Moenie so kwaad word nie

‘As julle kwaad word, moenie sondig nie, en moenie ‘n dag kwaad afsluit nie. Moenie die duiwel vatkans gee nie.’ EfesiĆ«rs 4:26-27 Dit is heeltemal normaal om kwaad te word, en daar is ook niks daarmee verkeerd nie. Daar is egter twee dinge waarteen Paulus ons waarsku vir wanneer ons kwaad word. Die eerste is … Continue reading Moenie so kwaad word nie