Om ‘n Christen te wees

Om ’n Christen te wees beteken soveel meer as net jou godsdienstige oriëntering. Dit strek verder as die kerk waaraan jy behoort, die tradisies wat jy volg, of die feeste wat jy vier. Wat sê jy nou eintlik wanneer jy sê jy is ‘n Christen? ’n Christen is iemand wat aan God behoort. Gekoop met … Continue reading Om ‘n Christen te wees