‘Wees altyd bly.’ 1 Tessalonisense 5:16 Hierdie is ’n baie kort Bybelvers waaroor ’n mens seker baie lank kan gesels. Om mee te begin, is dit nie net bloot ’n wens wat uitgespreek word nie. Dis nie ’n ‘Ek hoop jy is altyd bly” nie. Nee, dit klink meer na ’n opdrag. Nogal ’n vreemde … Continue reading Sit ’n huppel in jou stap
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed