Dit is net menslik om ander se gedrag teenoor ons persoonlik op te neem. Daardie nors kollega wat amper nooit groet nie, die kortaf ontvangsdame, die vriend van wie jy maande laas gehoor het. Ons neem so maklik aanstoot. Wat ons egter nie altyd besef nie, is dat mens juis aanstoot neem wanneer jy baie … Continue reading Spreek vry
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed