Wag op die Here

‘Maar ek sal vertrou op die Here, ek sal wag vir die God wat my red. My God sal my gebed verhoor.’ Miga 7:7 Niemand hou daarvan om te wag nie. Of dit nou ’n kort rukkie se wag by die kassiere, of ’n langer wag by die dokter is. Dae se wag op mediese … Continue reading Wag op die Here