Niemand is immuun teen die lewe se storms nie. As jou lewe nie op ’n sterk fondasie gebou is nie, kan alles baie maklik in duie stort wanneer daardie onvoorsiene dinge gebeur. Lê jou sekuriteit in ‘n beroep, titel, of geleerdheid? Dalk selfs in ’n persoon, of ’n plek? Dink mooi. Hierdie is alles feilbare … Continue reading Wanneer dinge rof raak
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed