Wanneer dit donker is om jou

‘Red my, o God, want die water het tot by my keel gekom. Ek het weggesak in diep modder waarin ek nie kan staan nie. Ek het in diep waters beland waarin die stroom my meegesleur het.’ Psalm 69:2-3 Die kanse is goed dat jy jou ook al in so ’n situasie bevind het. Miskien … Continue reading Wanneer dit donker is om jou