Wie gaan wen?

Romeine 12:21 is een van my gunsteling Skrifgedeeltes, en een wat ek gereeld aanhaal: ‘Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie.’ Ek het egter al uit ondervinding geleer dat dit glad nie so maklik is om hierdie raad in praktyk toe te pas nie. Wat presies … Continue reading Wie gaan wen?