CLF Jeugprojek

Hef ons jeug op met “WEES ’n WENNER! Jou race na geluk en meaning.”

Dit is CLF se doel om die boek “WEES ’n WENNER! Jou race na geluk en meaning” met dagstukke vir ’n jaar, gratis in jongmense en kinders in minder-bevoorregte gemeenskappe se hande te plaas. Ons gaan dit in samewerking met ons gemeenskapsvennote doen wat hierdie jongmense op hulle journey sal ondersteun.

Elkeen van die 52 weke van die jaar, handel oor ’n onderwerpe wat relevant tot ons jongmense is. Die skrywer breek dan elke week se onderwerp verder in daaglikse temas op.

HOE GAAN JOU MOVIE EINDIG?

VIR ’N LEWE VAN MEANING

}

MÔRE, IS DALK TE LAAT

Indien jy vandag aan iemand dink met een van dié drie opskrifte in jou gedagtes, lees verder. Daar is soveel jongmense in ons gemeenskappe wat nie die Here ken nie, wat nie ’n Bybel het nie of wat selfs nog nooit van Jesus gehoor het nie.

ASSEBLIEF! Help ons om dit te verander

Jou minimum donasie van R100 gaan dit moontlik maak om WEES ’n WENNER! gratis in die hande van jongmense te plaas!

Die Christelike Lektuurfonds is ’n nie-winsgewende organisasie (020-595_NPO).

Direkte inbetaling:
ABSA Bank
Rek no: 47 01 88 502
Verwysing: WENNER

Logan Williams Getuienis/terugvoer

Dale Arendse Getuienis/terugvoer

Ivan Roberts Getuienis/terugvoer

Kathy Roberts Getuienis/terugvoer

Mariana Lott Getuienis/terugvoer

Ons Jeug se Getuienisse

[el_md_testimonial_extended include_categories=”386″ testimonial_layout=”layout4″ equal_testimonials_height=”on” show_author_image=”off” show_author_designation=”off” show_author_company_name=”off” layout4_background_color=”#AD986E” slide_custom_padding=”20px|20px|20px|20px|true|true” show_arrow=”off” control_dot_style=”streched_dot” control_dot_active_color=”#AD986E” quote_icon_color=”#AD986E” show_rating=”off” testimonial_per_slide_tablet=”1″ testimonial_per_slide_phone=”1″ _builder_version=”4.16″ _module_preset=”default” body_font=”|600|||||||” body_text_color=”#FFFFFF” author_font=”|700|||||||” author_text_color=”#FFFFFF” author_letter_spacing=”1px” custom_padding=”0px||0px||true|false” global_colors_info=”{}”][/el_md_testimonial_extended]