Kom ons luister eers na die klaagliedere van twee Bybelfigure. In 1 Konings 19:1-8 lees ons van Elia wat onder die besembos beland het. Nadat die profeet Elia ‘n groot…
On this first Sunday of Lent, we remember what Jesus long ago did on our behalf and what He is still doing today. To explain what Jesus did and is…
Dis die laaste Sondag voor die lydenstyd. Jesus en sy dissipels is op pad Jerusalem toe, Golgota toe. By die dorpie Betanië gaan eet hulle by Jesus se vriendinne, Marta…
Omdat dit ‘n bekende verhaal is, is daar die gevaar dat dit ons nie meer aangryp, ons nie meer in verwondering laat nie. Daar is dieper betekenisse in die verhaal…
By dié skrifgedeelte trek mens jou sandale uit; jy kom hier op heilige grond, in die teenwoordigheid van die heilige God. Die Here verskyn hier aan Moses. Die Here neem…
Dis ‘n bekende verhaal oor Jesus se gesprek met die naamlose Samaritaanse vrou by die put van Jakob. Dit het dieper lae van betekenis, wat maklik misverstaan kan word. Mens…
Naas Paasfees en Kersfees, is Epifanie die belangrikste feestyd in die kerk. Epifanie word wêreldwyd op die 6de Januarie, en die Sondae daarna gevier. Epifanie kom van ‘n Griekse woord…
As bemoediging en belofte, stuur mense dikwels teksvers 11 aan mekaar: “’Ja, Ek ken die planne wat Ek vir julle het,’ is die uitspraak van die Here. ‘Dit is planne…
As Adventsoordenking behoort ons Jesaja 40 saam met Romeine 15 te lees. Kom ons kyk eers na Jesaja 40. Die volk Israel was reeds jare lank in Babiloniese ballingskap. Dit…
“Of weet julle nie / Or don’t you know… Dis belangrik om te onthou en te verstaan wat gebeur het toe ons gedoop is, wat die implikasies daarvan vir ons…
In die eerste gedeelte van die Romeine-brief gaan dit oor ons verlossing, uit genade alleen. Ons hoef die verlossing in Christus net maar te glo. In die tweede deel van…
Oor dié teks word gewoonlik op Palmsondag gepreek. Dit gaan oor Jesus wat Jerusalem op die rug van ‘n donkie binnegery het, sy kruisdood tegemoet. Maar dis ook as preekteks…
