Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
Bevorder die voorspoed van die stad
17 December 2024

Bevorder die voorspoed van die stad

Passage: Jeremia 29:1, 4-7, 10-14

As bemoediging en belofte, stuur mense dikwels teksvers 11 aan mekaar: “’Ja, Ek ken die planne wat Ek vir julle het,’ is die uitspraak van die Here. ‘Dit is planne van voorspoed, en nie teenspoed nie, om aan julle ‘n toekoms en hoop te gee’” Dis ‘n baie mooi teks, maar ons moet verstaan binne watter konteks en omstandighede dit oorspronklik geskryf is.

 

Foto: (Rekonstruksie van Mure van Babilon – Wikipaedia)

Download Files Notes