As bemoediging en belofte, stuur mense dikwels teksvers 11 aan mekaar: “’Ja, Ek ken die planne wat Ek vir julle het,’ is die uitspraak van die Here. ‘Dit is planne…
As Adventsoordenking behoort ons Jesaja 40 saam met Romeine 15 te lees. Kom ons kyk eers na Jesaja 40. Die volk Israel was reeds jare lank in Babiloniese ballingskap. Dit…
Oor dié teks word gewoonlik op Palmsondag gepreek. Dit gaan oor Jesus wat Jerusalem op die rug van ‘n donkie binnegery het, sy kruisdood tegemoet. Maar dis ook as preekteks…
Om in Adventstyd te preek is nie maklik nie. Want die Kersverhaal is ook gelaai met politieke ondertone, vol geweld. Dis speel af teen die agtergrond van Herodus, koning van…
Hoe weet ons Jesus is die regte Messias wat sou kom? Is daar, behalwe wat in die skrifte opgeteken is, enige bewyse dat Hy regtig gekom het – konkrete bewyse,…
Die voorgeskrewe teks vir die tweede Adventsondag kom vanjaar uit die boek Hooglied. Dit was nogal moeilik om voor te berei, want hoe preek jy oor dié teks? Wat het…
Jesaja 39 eindig op ‘n onheilspellende noot. Koning Hiskia, die Koning van die Jode, doen ‘n onnosele ding. Hy ontvang ‘n afvaardiging uit Babilon. En dan kan hy homself nie…
Op hierdie eerste Sondag van Advent dink ons oor die baie bekende teks: “Kyk, Ek staan by die deur en klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak,…
Soos dit op baie plekke en in vele kerke gebeur, was daar spanning in die gemeente van Korinte. Daar was drie leiers in die gemeente betrokke: Paulus, Apollos en Petrus.…
As mens mooi nadink oor die tyd waarin ons leef, sou ons dit kon beskryf as ‘n tyd van “Godsverduistering”. Amper soos sonsverduistering wat gebeur as die maan net mooi…
Teen watter agtergrond moet ons dié gedeelte verstaan? In die geskiedenis van Israel staan koning Dawid uit as die groot volksheld. Hy was die beste koning ooit, ‘n man na…
