Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
Hou vas aan wat jy het
19 December 2023

Hou vas aan wat jy het

Passage: Openbaring 3:7-13

Om in Adventstyd te preek is nie maklik nie. Want die Kersverhaal is ook gelaai met politieke ondertone, vol geweld. Dis speel af teen die agtergrond van Herodus, koning van die Jode, wat duisende onskuldige babas vermoor, en Josef en Maria wat met baba Jesus na Egipte moes vlug. Die pad na Egipte, ook genoem die Pad van die See, het deur die landstreek Gasa geloop.

Download Files Notes