Die verskil tussen verstaan en vertrou
1 July 2024

Die verskil tussen verstaan en vertrou

Passage: Johannes 16:5-15

Wat sal ons dink as ‘n prediker sy of haar preek begin met: “liewe gemeente, ek gaan nie baie vir julle sê nie, want julle gaan tog nie verstaan nie.” Ek dink ons gaan verontwaardig wees. Dié prediker onderskat ons lelik. Of dalk sal ons nuuskierig wonder: wat ís die goed wat ons nie kan verstaan nie?

Dis presies hoe Jesus ook hierdie gedeelte begin: “Ek het nog baie dinge om vir julle te sê, maar julle sal dit nie nou kan begryp nie.”

Download Files Notes