Dis Jubilate-Sondag – die derde Sondag na die Opstanding. Ons word opgeroep om vandag te jubel, bly te wees, diep dankbaar. Waaroor moet ons jubel? In die voorgeskrewe teksgedeeltes gaan…
Die boek Openbaring gaan oor die eindtyd, die tyd waarin ons nou leef en die tyd wat nog kom. Dis in apokaliptiese taal geskryf, simbolies, vol beelde en visioene. Die…
Vir verlede week, Kantate Sondag, was die oproep: sing! Vandag, Rogate, is die oproep: bid! Ons teksgedeelte onderstreep gebed. I In die eerste gedeelte van die verhaal gaan dit oor…
Wat sal ons dink as ‘n prediker sy of haar preek begin met: “liewe gemeente, ek gaan nie baie vir julle sê nie, want julle gaan tog nie verstaan nie.”…
Exaudi-Sondag val net mooi tussen Hemelvaart en Pinkster. Jesus het van sy dissipels afskeid geneem; Hy is voor hul oë deur ‘n wolk weggeneem. Sy dissipels het Hom agterna probeer…
Paulus skryf hierdie pastorale brief vir die jongman Timoteus, sy “ware kind in die geloof,” vir wie hy as vaderfiguur optree. Timoteus was die leraar van die klein gemeente in…
Vandag, op Kantate-Sondag, vier ons die geskenk van musiek, kerkmusiek, koormusiek. Ons dink oor die opdrag wat dwarsdeur die Bybel weerklink: “Sing vir die Here ‘n nuwe lied, sing vir…
In die Lutherse tradisie word die derde Sondag na Pase Jubilate Sondag genoem. Dit gaan oor jubeling, oor vreugde, lofsange. Johann Sebastiaan Bach het vier bekende kantates of koorwerke vir…
Op hierdie eerste Sondag na Opstandingsondag, gaan dit oor die vraag van mense wat skepties sê: Sien is glo! Eers as ons Jesus kan sien, sal ons glo. As ons…
Paulus gee hier ‘n opsomming van ons Christelike geloof – drie kernwaarhede van die evangelie. Dit dien as ‘n baie vroeë geloofsbelydenis. Die drie pilare waarop ons geloof staan, is:…
Verlede Sondag het ons nagedink oor die betekenis van die sakrament van die doop – die diepe troos wat daarin sit dat ons gedoop is. Hierdie Sondag gaan dit oor…
Op die sesde Sondag na Trinitatis vier ons ons doop. Ons dink na oor die betekenis daarvan dat ons gedoop is in die Naam van die Vader, Seun en Heilige…
