Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
Jubilate
15 May 2023

Jubilate

Passage: Johannes 16:16-24

In die Lutherse tradisie word die derde Sondag na Pase Jubilate  Sondag genoem. Dit gaan oor jubeling, oor vreugde, lofsange. Johann Sebastiaan Bach het vier bekende kantates of koorwerke vir hierdie Sondag geskryf, waarvan een op ons gelese skrifgedeelte baseer is – die woorde: “hartseer wat in blydskap verander.” Een van die ander kantates se Engelse titel is: “make a joyful noice!” Die klem is op vreugde, op jubeling voor God.

Download Files Notes