Sing vir die Here ‘n nuwe lied
Vandag, op Kantate-Sondag, vier ons die geskenk van musiek, kerkmusiek, koormusiek. Ons dink oor die opdrag wat dwarsdeur die Bybel weerklink: “Sing vir die Here ‘n nuwe lied, sing vir die Here, o ganse aarde!”
Topics:
Pentecost / Pinkster