Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file

Meet our Authors

Rev. Prof. Dr Jerry Pillay

Rev. Prof. Dr Jerry Pillay

Prof. Jerry Pillay, the General Secretary of the World Council of Churches (WCC) since January 1, 2023, was born in 1965 into a family of Indian origin with a long-standing presence in South Africa. He spent his formative years in South Africa, where he later pursued...

read more
Bill Norton

Bill Norton

Bill Norton is an author, engineer, and sojourner who enjoys writing about God’s outworking in daily life. Bill holds both bachelor’s and master’s degrees in engineering, and an MBA from Vanderbilt University (Nashville, Tennessee). Bill is a retired engineering and...

read more
Prof Johannes Knoetze

Prof Johannes Knoetze

Professor Johannes J. Knoetze received theological training at the University of Pretoria and obtained the following qualifications: BA Theology (1988), BD Theology (1991), and Doctoral Divinitatis (DD) in Missiology (2002). From 1992 to 2011, he was a full-time...

read more
Deon Loots

Deon Loots

Deon Loots is op Upington gebore, maar het in die Bo-Karoo grootgeword. Aan die Universiteit van Stellenbosch behaal hy van 1977 tot 1984 BA, BTh en MTh. Daarna is hy Jeugleraar in Reformed Church in Zambia tot 1991. Hy dien as leraar van die NG Kerk Somerstrand vanaf...

read more
Karen Pretorius

Karen Pretorius

Karien Pretorius het haar B-Mus-, B-Mus(Hons) en M-mus graad in musiek aan die Universiteit van Pretoria verwerf. Saam met haar formele kwalifikasies het sy verskeie Nasionale en Internasionale werkswinkels in musiekbediening bygewoon. Dit het haar nie net blootgestel...

read more
Dr. Sadler

Dr. Sadler

Dr. T.H.N. Sadler is ’n emerituspredikant van die NG Kerk. Hy het aanvanklik in die regsgeleerdheid gestudeer en het daarna as prokureur in Pretoria gepraktiseer. Hy het toe vir predikant gaan studeer en is in 1965 tot die bediening toegelaat. Hy het agtereenvolgens...

read more
Prof Johan Cilliers

Prof Johan Cilliers

Johan Cilliers is ‘n Emeritus Professor van die Universiteit Stellenbosch, ‘n voormalige Voorsitter van die Departement Praktiese Teologie en Missiologie, asook van die Prakties-Teologiese Werksgemeenskap van Suid-Afrika. Hy was die President van die internasionale...

read more
Dr Coenie Burger

Dr Coenie Burger

Dr Coenie Burger is ’n invloedryke kerkleier en kerklike teoloog. As skrywer van talle teologiese boeke het hy ‘n diep en wye stempel op leraars en gemeentes afgedruk, veral ook ten opsigte van leierskapsontwikkeling, prediking en die missionale transformasie van...

read more
Dr Johann Voges

Dr Johann Voges

Ek het aan die Universiteit van Pretoria studeer. Ek het eers na my MSc graad in Landbou met teologie begin en later terwyl ek in Lynnwood gemeente predikant was my DTh in praktiese teologie aan Unisa voltooi. Ek was vir 3 jaar voltyds predikant eers in Standerton...

read more
Ian Alfonso Nell

Ian Alfonso Nell

Ian matrikuleer aan die Hoër Volkskool, Potchefstroom in 1979. Studeer daarna aan die Noordwes Universiteit en behaal die grade BA en BA Honns (Grieks). Studeer verder aan die Universiteit van die Vrystaat en behaal die grade MA (Grieks), BTh en MTh (Nuwe Testament)....

read more
Laetitia Bull

Laetitia Bull

Laetitia Bull is goed opgelei in kinderevangelisasie (kinderbediening). Sedert 1989, toe Petra-instituut tot stand gekom het, het sy in verskillende hoedanighede as personeellid gedien, insluitend die fasilitering van werksessies en konsultasies. Sy is tans die...

read more
Fanie Richter

Fanie Richter

Fanie Richter, 'n voormalige predikant in Zimbabwe en Suid-Afrika, het baie ervaring met die skakeling en om as konsultant vir verskeie kerkgenootskappe en sendingorganisasies regoor Afrika en daarbuite te dien. Die afgelope 25 jaar was hy Direkteur: Skakelwese en...

read more
Martin Pauw

Martin Pauw

Martin Pauw was born in 1940 at Madzimoyo Mission, Eastern Zambia, where both his grandparents and parents had served as missionaries. After completing his theological studies at the University of Stellenbosch, he was ordained in Malawi in the Church of Central Africa...

read more
Tinus van Zyl

Tinus van Zyl

Tinus van Zyl has been a reverend at the DR Church Durbanville since 2005. He completed his doctoral study on prayer, faith and obedience in the theology of Karl Barth. He is married to Gerda and they have to girls, Mari and Huibré, to whom this book is dedicated.

read more
Herman Breytenbach

Herman Breytenbach

Herman Breytenbach was predikant en bly steeds aktief besig met Bybelskole en lewer ook preke en praatjies in verskeie gemeentes. Hy was ’n professor in Teologie by Tukkies. Deel van sy verskeie belangstellings is onder meer om as professionele jagter toeriste van die...

read more
Jeanne Henning Els

Jeanne Henning Els

Jeanne Henning Els se eerste boek (2009), Ligdans: Depressie-vegters se verhale van hoop, was ’n topverkoper en het haar landwyd as gewilde motivering-spreker gevestig.In haar tweede boek (2011), As die stroom jou vat, beskryf Jeanne hoe sy, danksy genade, volgehoue...

read more
Attie Beetge

Attie Beetge

Attie Beetge het reeds talle boeke, brosjures en pamflette geskryf. Reeds miljoene van sy pamflette is oor meer as 50 jaar versprei. Die meeste daarvan is saamgevat in sy boek KaleidoskHOOP. Dit is ook in Engels vertaal, onder die titel, Hope shatters the darkness. Hy...

read more
Charisse le Roux

Charisse le Roux

Charisse Le Roux (Dr), Chaplain (Lt-Colonel) of the SA Police, Paarl Training Academy/UNISA. International lecturer, teacher, motivational speaker and mother. She has been serving in the South African Police for 28 years and has obtained a doctorate in Theology, A...

read more
Dons Kritzinger

Dons Kritzinger

Prof Dons Kritzinger is ʼn bekende sendingkundige en skrywer. Hy en sy vrou Anneke, ʼn mediese dokter, was self sendelinge – onder andere op die sendingstasie Maandagshoek in Sekhukhuneland. Hy was ook lank dosent in Sendingwetenskap aan die Universiteit van Pretoria,...

read more
Gregory H. Denysschen

Gregory H. Denysschen

Gregory H. Denysschen – Shortly after conversion to Christ, while still a student for the ministry at the University of Pretoria, Greg started reaching out to the Hindu people. Together with others he established Jivannadi Mission. He ministers as Pastor to the...

read more
Piet Meiring

Piet Meiring

Piet Meiring is een van die grootste diensknegte van versoening in ons land. As lid van die Waarheids- en Versoeningskommmissie, teoloog, dominee, kerkmens, landgenoot en medemens is sy lewe ʼn getuienis van versoening, vrede en heling. Hy is geliefd oor alle grense...

read more
Ewald van Rensburg

Ewald van Rensburg

Ewald van Rensburg spesialiseer in jeug- en familiebediening en is predikant in Somerset-Wes. Hy is ook ’n gewilde en bekroonde skrywer. Hy is getroud met Beatrix. Hulle het twee kinders, Ewald en Liani, wat hulle lewe opvrolik. Ewald van Rensburg specializes in youth...

read more
Johan Botha

Johan Botha

The late Dr Johan Botha was the Director of Witness for the Dutch Reformed Church Family in the Cape Region and the former CEO of Industrial Ministry in the Western and Southern Cape.

read more
Pieter Verster

Pieter Verster

Pieter Verster is in Heilbron in die Vrystaat gebore. Hy het sy skoolloopbaan by Vrede Laerskool begin, by Willem Postma Laerskool in Bloemfontein voortgesit en aan Grey Kollege in Bloemfontein voltooi. Hy studeer aan die Universiteit van die Vrystaat en die...

read more
Steven Paas

Steven Paas

Steven Paas (b. 1942) is a theologian, specialized in Church History, University of Amsterdam (MTh) and Theological University of Apeldoorn (PhD). After a teaching career in The Netherlands he served in Malawi as a Lecturer to future ministers and as a minister of the...

read more
Hermen Kroesbergen

Hermen Kroesbergen

Dr Hermen Kroesbergen, lecturer in Systematic Theology and Philosophy of Religion at Justo Mwale University, Lusaka, Zambia.

read more
Jonas Khauoe

Jonas Khauoe

Molefetsane Jonas Khauoe was born in Evaton near Vereeniging. He matriculated in 1989 and obtained theological diplomas at Northern Transvaal Bible College (1976), Vista University (1995), and Hebron College (1997). He received a BA Degree in Theology at Hebron Bible...

read more
Koos Oosthuysen

Koos Oosthuysen

JC (Koos) Oosthuysen is in Pondoland gebore. Vir sy eerste skooljare sit hy in ’n isiXhosa-sprekende onderwyseres se klas en leer in isiXhosa om te lees en skryf. Hy studeer te Stellenbosch en Yale in the VSA, en daarna dien hy vir dertien jaar as predikant van ’n...

read more
Jeanne Henning Els

Deon Koegelenberg

Ds Deon Koegelenberg werk as leraar in plaasgemeenskappe in die De Doorns-distrik. Hy ken die mense vir wie hy skryf, hulle vrae en hulle worstelinge. Hy skryf met deernis en begrip op ’n verstaanbare manier.

read more
Leon Venter

Leon Venter

Dr Leon Venter is op 8 November 1959 gebore. Hy gaan skool te Hopetown waar hy as jong gelowige sy eerste kennismaking met Andrew Murray se Bybelse insigte gehad het. Na skool studeer hy teologie en filosofie aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy was leraar van...

read more
Sean Esterhuizen

Sean Esterhuizen

Sean Esterhuizen is die afgelope 21 jaar ’n predikant van die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika (VGKSA). In 2015 aanvaar hy die pos as VGKSA predikant in Sinodale diens verantwoordelik vir die ontwikkeling van missionale gemeentediakonaat. Gedurende sy 16...

read more
Faan Botha

Faan Botha

Dr Faan Botha het vanaf 1967 diens gedoen as leraar van hoofsaaklik Suid-Sotho sprekende gemeentes in Germiston, Fouriesburg, Reitz en Lesotho (Teyateyaneng). Vanaf 1980 was hy betrokke by die opleiding van teologiese studente by die Qwaqwa kampus van die Universiteit...

read more
Shashi Ledwaba

Shashi Ledwaba

Dr Shashi Ledwaba was born in rural Limpopo, in the Polokwane district. Originally trained as tailor, he traded for some years as “Shashi’s Modern Tailoring”. He was a born leader in the community and served in the Lebowa Legislative Assembly (1978-1989). He studied...

read more
Barend Vos

Barend Vos

Dr Barend Vos is ʼn predikant op die Noord-Kaapse platteland. Sy skryfwerk is reeds herhaaldelik bekroon.  Hy is ook die skrywer van "Die Ewigheid in my hart" en "’n Dorp soos Silwer Streams". Sy maandelikse "Grootseun"-rubriek verskyn in LiG.

read more
Linda Lubbe

Linda Lubbe

Linda Lubbe was ordained as priest in the Anglican Church in 2002. She finished matric at St Mary’s School, Waverley, Johannesburg. She commenced her theological studies at Rosebank Bible College. While working, mostly as a lay person and eventually as priest, she...

read more
Malan Nel

Malan Nel

Prof Malan Nel is op Calvinia gebore waar hy ook gematrikuleer het. Hy voltooi sy teologiese studies in 1964 en in 1984 verwerf hy ’n doktorsgraad in die teologie – albei aan die UP. Prof Nel het ’n lang bediening in die Ned Geref Kerk en sedert 1988 ook in ekumeniese...

read more
Marichen van der Westhuizen

Marichen van der Westhuizen

Marichen van der Westhuizen has a D Phil in Social Work. She worked as a social worker for 15 years. She is currently working at Hugenote College, Wellington as a programme coordinator and social researcher. Recent research projects focused on intercultural work, the...

read more
Thomas Gruel

Thomas Gruel

Thomas Greuel (Germany) studied music, educational science and music education at universities in Cologne and Frankfurt. He has a D Phil in Music Education and worked as music teacher in different types of schools as well as researcher and lecturer at the University...

read more
Johannes Kofa

Johannes Kofa

Moruti Moeti Johannes Kofa o hlahetse seterekeng sa Ficksburg sebakeng se bitswang Cecilia. O kene sekolo hona sebakeng seo sa habo. Ho ba a qete sehlopha sa botshelela, o ile a ntshetsa dithuto tsa hae pele ka ngollano a ntse a le hae ho fihlela a qeta lengolo la JC....

read more
Johan Zerwick

Johan Zerwick

Johan Zerwick ke motlhatlheledimogolo wa Setswana kwa Yunibesiting ya Bokone-Bophirima mo Khamphaseng ya Potchefstroom. O ruta barutabana Setswana mme o amogetse dikerii ya MA ysa Setswana ka dinaledi. Tiro e nngwe ya gagwe ke mofetoledi le motoloki mme gape ke...

read more
TJ Nthakhe

TJ Nthakhe

Dr TJ Nthakhe is the former Moderator of the Free State & Lesotho Regional Synod of the Uniting Reformed Church in Southern Africa and currently a full-time minister of Melodi ya Tshwane congregation in Pretoria. He is a motivator, preacher and a registered...

read more
Pieter Bingle

Pieter Bingle

Dr. Pieter Bingle het, na 42 jaar in aktiewe bediening, as predikant van die Gereformeerde Kerk Kaapstad in Februarie 2006 afgetree, waar hy bykans 33 jaar lank gearbei het. Hy is een van twee ere-Donkies van die destydse Sendinginstituut. Dr. Bingle, wie se...

read more
Helena Croukamp

Helena Croukamp

Helena Croukamp holds a diploma in ministry and a certificate in leadership. She lives in Wellington with her husband, Basil and two children, Tian and Leonè. Helena made it her sole mission to glorify God’s name by using his Word to enlighten people and to reveal his...

read more
Cindy Robertson

Cindy Robertson

Cindy Robertson is in Tanzanië gebore en het in Mosambiek en Zimbabwe Engels grootgeword, maar skryf ewe gemaklik in Afrikaans. Nadat sy vir ’n paar jaar in Ierland gewoon het, het sy na Suid-Afrika teruggekom. Sy het reeds ses boeke gepubliseer waarvan een, Maskers,...

read more
Denise Padayachee

Denise Padayachee

Denise Padayachee is a lawyer by training and the founder of Wells Training and Mission NPC. Her calling is to help equip and activate an army of forerunners and revivalists, who love God deeply, live as the beloved, and bring His Kingdom everywhere. She has been in...

read more
Selina Kuchocha

Selina Kuchocha

Selina Kuchocha is married to Rolland. She is the mother of three girls and a grandmother. Selina believes strongly in the mighty power of God and has witnessed so much manifestation power of God throughout her life. By the author:Partnering with God

read more
Siegfried Louw

Siegfried Louw

Siegfried het grootgeword in Vryheid, Natal en sy hoërskoolloopbaan aan die Hoërskool Bellville voltooi. Na sy teologiese opleiding aan die Universiteit van Stellenbosch het hy ʼn nagraadse kwalifikasie in spelterapie bekom. Hy is ʼn predikant wat ook as lewensafrigter...

read more
Kona Brown

Kona Brown

KONA BROWN – An earnest blogger (www.konabrown.co.za), enthusiastic exerciser, persistent prayer, fashion fanatic and closet artist, Kona Brown is your typical mom and wife next door. She is at her happiest when she has opportunities to inspire other women. She...

read more
Susan Goosen

Susan Goosen

Ek is ’n gekwalifiseerde onderwyseres wat nog altyd ’n liefde vir woorde, boeke en skryf gehad het. Deur my betrokkenheid by skole, en natuurlik my ervarings met my eie kinders, het die Here die belangrikheid van geloofsvorming op my hart kom lê. Dit is ’n...

read more
Karen Swart

Karen Swart

Karen Swart Karen Swart is ‘n gewone vrou wat deur die lewe gevorm is om die skone en ongewone in die alledaagse lewe te sien. Sy het groot geword as een van vier dogters in ‘n enkel-ouer gesin. Karen het met ‘n onderwysbeurs aan die Universiteit van Stellenbosch gaan...

read more
Anoeschka von Meck

Anoeschka von Meck

Anoeschka von Meck (born 1967) is a Namibian author who writes in the Afrikaans language. Von Meck is of German descent, and was born in Mariental, and lived for a while in Henties Bay.[1] In 1983, von Meck moved to the United States to finish high school, graduating...

read more

HOW YOU CAN SUPPORT OUR MISSION

We rely on donation from individuals, churches and businesses, and no amount is too little to help us carry the gospel forward.