Dr. Pieter Bingle het, na 42 jaar in aktiewe bediening, as predikant van die Gereformeerde Kerk Kaapstad in Februarie 2006 afgetree, waar hy bykans 33 jaar lank gearbei het. Hy is een van twee ere-Donkies van die destydse Sendinginstituut. Dr. Bingle, wie se lewensfilosofie was om daadwerklik ’n verskil met dade van hoop te maak, is op Sondag 28 Junie 2020 in die ouderdom van 81 jaar oorlede nadat hy lank siek was.
Pieter Bingle
Pieter Bingle