by ghyd | May 31, 2021 | Blogs
“But death, death doesn’t enter abruptly when life is over, death is present in all of creation every step of the way.” -Rob Bell As ek rondom my kyk, sien ek hoedat mense – oud en jonk – jaag na genoeg. Ons word van kleintyd af geleer om meer te soek en...
by ghyd | Jan 20, 2021 | News
In die Januarie 2021 nuus deel Dr Eddie Orsmond, voorsitter van die CLF se Publikasiekomitee, waarnemings en lesse uit 2020, groet ons Mabel Willemse wat skielik van ons weggeneem is, deel ons nog twee Dankbaarheidsprojek stories en vertel ons van ‘Predikantsvrou én...
by ghyd | Jan 13, 2021 | Devotional
I Op 6 Januarie elke jaar vier die Westerse kerk Epifanie. Epifanie beteken “manifestasie”, “verskyning” of “bekendmaking” – iets wat verhul was, word onthul. Die sluier word weggetrek. Dat die kind Jesus wat in Bethlehem gebore is, veel meer as ‘n blote baba in ‘n...
by ghyd | Dec 18, 2020 | News
In die Desember 2020 nuus gee CLF se Voorsitter en die skriba van die VGKSA ’n Kersboodskap. Ons deel ons nog Dankbaarheidsprojek stories, ons vertel van Shania-Lee en ons Bybelprojek se toekenning en wys ons nuutste produkte. Kliek gerus hier om meer te...
by ghyd | Nov 27, 2020 | News
In die November 2020 nuus deel ons nog ’n Dankbaarheidsprojek storie, ons vertel van ons spesiale aanbiedinge, nuwe produkte en CLF se sosiale kwessie pamflette wat nou in boekwinkels beskikbaar is. Kliek gerus hier om meer te lees.