by CLF | Feb 17, 2021 | News
In die Februarie 2021 nuus deel ons verskeie stories van ons Dankbaarheidsprojek, vertel ons van spesiale aanbiedinge en vra ons terugvoer oor die praktiese werkboek ‘Die Kerk in Suid-Afrika, COVID-19 en die Toekoms’. Kliek gerus hier om meer te lees.
by ghyd | Jan 20, 2021 | News
In die Januarie 2021 nuus deel Dr Eddie Orsmond, voorsitter van die CLF se Publikasiekomitee, waarnemings en lesse uit 2020, groet ons Mabel Willemse wat skielik van ons weggeneem is, deel ons nog twee Dankbaarheidsprojek stories en vertel ons van ‘Predikantsvrou én...
by ghyd | Dec 18, 2020 | News
In die Desember 2020 nuus gee CLF se Voorsitter en die skriba van die VGKSA ’n Kersboodskap. Ons deel ons nog Dankbaarheidsprojek stories, ons vertel van Shania-Lee en ons Bybelprojek se toekenning en wys ons nuutste produkte. Kliek gerus hier om meer te...
by ghyd | Nov 27, 2020 | News
In die November 2020 nuus deel ons nog ’n Dankbaarheidsprojek storie, ons vertel van ons spesiale aanbiedinge, nuwe produkte en CLF se sosiale kwessie pamflette wat nou in boekwinkels beskikbaar is. Kliek gerus hier om meer te lees.
by CLF | Oct 16, 2020 | New Products, News
In Destined to be change-agents -‘Ordinary’ people serving significantly, the authors skilfully recount the inspiring stories of several ‘ordinary’ but remarkable persons who have been called – and who faithfully obeyed the calling! – to make a significant difference...
by CLF | Oct 16, 2020 | News
In die Oktober 2020 nuus deel CLF nog Dankbaarheidsprojek stories, ons vertel van spesiale aanbiedinge tydens Bybelmaand, nuwe produkte, opwindende nuus oor ons webtuiste en meer. Klik gerus hier om verder te gaan lees.
by CLF | Oct 1, 2020 | News
In die September 2020 nuus deel CLF ’n Dankbaarheidsprojek storie, die Seisoen van Skepping, Bybelmaand, nuwe produkte, boekwinkels en meer. Klik gerus hier om verder te gaan lees.
by CLF | Aug 26, 2020 | News
In die Augustus 2020 nuus deel CLF meer inligting oor hulle Dankbaarheidsprojek, nuwe produkte, Mandela dag, Vrouemaand boodskappe en die Bybelprojek se 10 jaar viering. Klik gerus hier om verder te gaan lees.