Die geestelike leiers verwerp die boodskap oor wie Jesus is

Die geestelike leiers verwerp die boodskap oor wie Jesus is

MATTEUS 21:33-46 (Lees die 2020-vertaling) Jesus en sy dissipels het by die Heilige Stad (21:1-5) aangekom. By hierdie draaipunt en verder in Matteus se vertelling, speel die Tempel ’n belangrike rol. Terwyl Jesus op die temepelterrein besig was met onderrig het die...
Agteruit die toekoms inloop

Agteruit die toekoms inloop

Agteruit die toekoms inloop Waar herinnering en hoop mekaar ontmoet Ons is mense wat vorentoe kyk. Ons bou horisonne voordat ons hulle bereik. Ons teken kaarte van lande waar ons nog nooit was nie. Ons gee name aan môre voordat môre aangebreek het. Van kleins af word...
God se skepping, ons woorde en die Here se volmaakte wet

God se skepping, ons woorde en die Here se volmaakte wet

Na aanleiding van Psalm 19 (lees 2020-vertaling) Here, dankie dat U met ons kommunikeer, U aan ons op verskillende maniere openbaar en ons bewus maak van u wil vir ons lewe. Uiteindelik kan ons U net dank vir die voorreg dat U aanhou met ons bemoeienis maak en dat die...
Voeg die daad by die woord

Voeg die daad by die woord

In Matteus 21:28-31 vertel Jesus die gelykenis van twee seuns wat beide dieselfde opdrag van hulle pa ontvang het: ‘Gaan werk vandag in die wingerd.’ Die een seun het gesê hy wil nie, maar het tog gegaan. Die ander een het gesê hy sal, maar het nooit gegaan nie. Dan...
Julle het Johannes nie geglo nie

Julle het Johannes nie geglo nie

MATTEUS 21:23-32 (Lees die 2020-vertaling) Jesus se aankoms met sy dissipels by Betfage teen die Olyfberg en voorbereidings vir sy intog in die Heilige Stad (21:1-5), is ’n belangrike draaipunt in Matteus se vertelling. Die fokus op Jesus en sy dissipels met die reis...
Vertel van die Here se roemryke dade aan volgende geslagte

Vertel van die Here se roemryke dade aan volgende geslagte

Na aanleiding van Psalm 78:1-4, 12-16 (lees 2020-vertaling) Here, as gelowiges is ons gedurig bekommerd oor u kerk. Ons peins oor wat ons generasie Christus volgelinge moet doen om volgende geslagte te vorm en toe te rus sodat hulle U sal ken en mag kies om U in...
Of is jy afgunstig omdat ek goed is?

Of is jy afgunstig omdat ek goed is?

MATTEUS 20:1-16 (Lees die 2020-vertaling) Matteus 20:1-16 is ’n onderdeel van Matteus se derde deel oor Jesus se reis na Jerusalem; na sy lyding, dood en opstanding (16:21-28:20). Matteus bind dié onderdeel tot met Jesus se intog in Jerusalem (hfst 21) saam met behulp...
Ja, Here?

Ja, Here?

‘Die Here het gekom en gaan staan en soos die vorige kere geroep: “Samuel, Samuel!” En Samuel sê: “Praat, Here, u dienaar luister!” ‘ 1 Sameul 3:10 Gewoonlik reageer ’n mens met ’n ‘ja?’ wanneer jou naam geroep word. Of dit nou jou bestuurder by die werk,...