Aartappelbos

Aartappelbos

Dit is nogal nie so maklik om ´n aartappelbos (Phyllanthus reticulatus) te sien nie. Selfs wanneer jy daarvoor soek, is dit dikwels maklik om hierdie effe onopsigtelike rankplant mis te kyk of verkeerdelik te identifiseer. Die reuk is egter onmiskenbaar. In ons deel...
Vasberade vroue

Vasberade vroue

Ek hoor gereeld in ´n geselskap die naam van ´n Bybelkarakter wat iemand graag in die hemel sal wil ontmoet. Sou ons ooit die geleentheid hê, wonder ons soms? Wat sou jy graag vir Paulus wou vra? Of Petrus? Of Dawid, Noag, Moses of Abraham? Groot name, maar...
“Teleport”

“Teleport”

“As ek ´n ‘super power’ kan kies, sal ek kies om te kan ‘teleport’,” sê ´n vriendin nou die dag vir my. “Dink net, as jy so binne ´n oogwink jouself kan verplaas na enige plek in die wêreld.” Haar dogter sal graag met diere wil praat, vertel sy, maar sy sal eerder die...
Wanneer vergelyking jou vrede steel

Wanneer vergelyking jou vrede steel

Ek sit en wag vir my volgende afspraak toe hierdie vraag onverwags by my kom sit: Waarom stry ons so maklik? Waarom raak ons so kwaad? Ek weet reeds hoe die gesprek waarskynlik gaan verloop. Iemand gaan praat oor iemand anders se optrede, iemand anders se sukses,...
Integriteit vs Verdediging

Integriteit vs Verdediging

Integriteit is die konsekwente nakoming van sterk morele en etiese beginsels, dikwels beskryf as “om die regte ding te doen, selfs wanneer niemand kyk nie”. Dit behels eerlikheid, onkreukbaarheid, en ‘n “heel” karakter wat nie onder druk...
Hoe vier ons die lewe?

Hoe vier ons die lewe?

“U wek ons op om dit te geniet om U te prys, omdat U ons gemaak het op U gerig. Ons hart is onrustig totdat dit in U tot rus kom…” — Augustinus Ek vra myself die laaste ruk werklik hierdie vraag: Hoe vier ek die lewe? Dadelik dink ek aan braai, kuier saam met vriende,...
Blou Maandag

Blou Maandag

´n Blou Maandag kan jou laat voel asof jy spreekwoordelik ´n trappie mis getrap het. ´n Onverwagse slegte begin vir ´n werksweek – na die welgeluksalige gevoel van naweek. Eensklaps lyk jou goeie beplanning nie meer so rooskleurig nie. Weg is jou glimlag en die huppel...
Eerste liefde

Eerste liefde

Daar is niks gewoon aan ´n eerste liefde nie. Dit is ´n knop-op-jou-maag mallemeule rit wat lewenslange herinneringe laat.  Kenners waarsku dat ons dit nie maar bloot as kalwerliefde moet afmaak nie, en dat dit vir jongmense ´n intense en emosioneel belaaide ervaring...