by CLF | Aug 31, 2026 | Blogs
Dit is nogal nie so maklik om ´n aartappelbos (Phyllanthus reticulatus) te sien nie. Selfs wanneer jy daarvoor soek, is dit dikwels maklik om hierdie effe onopsigtelike rankplant mis te kyk of verkeerdelik te identifiseer. Die reuk is egter onmiskenbaar. In ons deel...
by CLF | Aug 31, 2026 | Devotional
Na aanleiding van Psalm 105:1-6, 23-26, 45b (lees 2020-vertaling) Here, nog ’n psalm waarin die Psalmis sy geloofsgenote oproep tot lofprysing en verkondiging van u dade. Elke keer wanneer ’n mede-gelowige my/ons aanspoor om u Naam met oorgawe te prys en die volle...
by CLF | Aug 30, 2026 | Devotional
‘“Vrede laat Ek vir julle na; my vrede gee Ek vir julle. Die vrede wat Ek vir julle gee, is nie die soort wat die wêreld gee nie. Julle moet nie ontsteld wees nie, en julle moet nie bang wees nie.’ Johannes 14:27 Die dissipels moes baie verward gewees het...
by CLF | Aug 28, 2026 | Devotional
MATTEUS 16:13-20 (Lees die 2020-vertaling) Ons besoek dié week ’n vierde verhaal (16:13-20) in Matteus se vierde hoof deel (13:54-19:1 of 2) oor Jesus se bediening. Ons onthou dat Jesus in dié stadium van sy bediening begin onttrek het van openbare interaksie en Hom...
by CLF | Aug 24, 2026 | Devotional
Na aanleiding van Psalm 124 (lees 2020-vertaling) Here, die Psalmis se soeke na verklarings oor uitkomste van gebeure in die lewe van Israel, roer my om vandag ook te peins oor hoe dinge in die lewe verloop – my eie lewe én van Suid-Adrika en haar mense. Hoe verstaan...
by CLF | Aug 23, 2026 | Devotional
‘Jesus moes gereeld na stil plekke toe uitwyk om ’n bietjie stilte te hê en om te bid’ Lukas 5:16 DB Dwarsdeur die Bybel sien ons dat God baiekeer belangrike boodskappe oorgedra het terwyl mense alleen was. Moses was alleen toe God hom vanuit die brandende...
by CLF | Aug 21, 2026 | Devotional
MATTEUS 15:21-28 (Lees die 2020-vertaling) Met Revised Common Lectionary vertoef ons by ’n derde verhaal (15:21-28) in Matteus se vierde hoof deel (13:54-19:1 of 2) van sy vertelling oor Jesus se bediening. Ten spyte dat Jesus in dié deel begin onttrek van openbare...
by CLF | Aug 17, 2026 | Devotional
Na aanleiding van Psalm 133 (lees 2020-vertaling) Here, ek bring vandag ’n saak wat vir ons mense na aan die hart lê voor U. Die Psalmis benoem dit met die woord “broers”. Ek bid soos talle ander wat ek ken, vir gesinne en families, in die besonder vir die onderlinge...