by CLF | Jun 8, 2025 | Devotional
‘Die boodskap wat ek verkondig, het julle oortuig, nie deur geleerdheid en welsprekendheid nie, maar deur die kragtige werking van die Gees. Dus is julle geloof nie op die wysheid van mense gegrond nie, maar op die krag van God.’ 1 Korintiërs 2:4-5 Ons as...
by CLF | Jun 1, 2025 | Devotional
‘Terwyl Hy ‘n keer saam met hulle aan tafel was, het Hy hulle beveel: “Moenie van Jerusalem af weggaan nie, maar bly wag op die gawe wat die Vader belowe het, soos julle van My gehoor het.’ Handelinge 1:4 Net voor Jesus se Hemelvaart, het Hy weereens...
by CLF | May 25, 2025 | Devotional
‘In die huis van my Vader is daar baie woonplek. As dit nie so was nie, sou Ek nie vir julle gesê het Ek gaan om vir julle plek gereed te maak nie. En as Ek gegaan het en vir julle plek gereed gemaak het, kom Ek terug en sal julle na My toe neem, sodat julle ook...
by CLF | May 19, 2025 | Devotional
Dit waaroor jy eens opgewonde was het sy bekoring verloor. Jou entoesiasme is by die deur uit. Dit is net nog ’n preek. Nog ’n liedjie. Nog ’n skryfstuk. Nog ’n dag op kantoor. Nog ’n klas wat voor jou sit. Jy is in ’n groef. Afgemat en afgestomp. Waar is daardie...
by CLF | May 11, 2025 | Devotional
‘En nou doen ek ‘n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen.’ Romeine 12:1 Dawid...
by CLF | May 4, 2025 | Devotional
‘Iemand wat lui is in sy werk, is die tweelingbroer van die verwoester.’ Spreuke 18:9 NLV Daar is ’n bekende aanhaling deur die outeur, Suzy Kassem, wat lui: “Doubt kills more dreams than failure ever will” Dit is ’n gedagte waarmee die meeste mense kan...
by CLF | Apr 27, 2025 | Devotional
Ek sien ’n vrou in die ry met ’n lag in haar oë, en ervaar hoedat vriendelikheid aansteeklik is. Die pa wat so geduldig met sy moeilike kind praat, is ’n bewys van sagte woorde wat woede laat bedaar. Sonder om te kyk, draai ek per ongeluk voor ’n ander motor in, maar...
by CLF | Apr 20, 2025 | Devotional
Jesus het gesê Hy gaan op die derde dag opstaan uit die dood, en Hy het. Die Sondagoggend vroeg het die vroue ’n leë graf gevind en ’n engel hoor sê: ‘Hy is nie hier nie. Hy is uit die dood opgewek. Onthou hoe Hy met julle gepraat het toe Hy nog in Galilea was...