by CLF | Sep 27, 2026 | Devotional
‘Die Here het gekom en gaan staan en soos die vorige kere geroep: “Samuel, Samuel!” En Samuel sê: “Praat, Here, u dienaar luister!” ‘ 1 Sameul 3:10 Gewoonlik reageer ’n mens met ’n ‘ja?’ wanneer jou naam geroep word. Of dit nou jou bestuurder by die werk,...
by CLF | Sep 21, 2026 | Devotional
Na aanleiding van Psalm 105:1-7, 37-45 (lees 2020-vertaling) Here, ek nader U in gebed na aanleiding van nog ’n psalm in die reeks lofpsalms van 103 tot 107. Met die oproep tot sy geloofsgenote inspireer die Psalmis my om u Naam uit te roep en u dade aan die volke...
by CLF | Sep 20, 2026 | Devotional
‘Hy besluit oor die getal van die sterre en gee elkeen ‘n naam.’ Psalm 147:4 Blykbaar word die totale hoeveelheid sterre in die heelal bereken as 3 × 10²³. Dit is ’n ontelbare getal. Die God wat ons aanbid, weet egter nie net presies hoeveel sterre...
by CLF | Sep 18, 2026 | Devotional
MATTEUS 18:21-35 (Lees die 2020-vertaling) Matteus 18:21-35 beskryf die laaste toneel van Matteus se vierde hoof deel (13:54-19:1 of 2) oor Jesus se bediening, waar Hy Hom tot sy kleiner groep dissipels wend vir geloofsvorming en toerusting. In hoofstuk 18 onderrig...
by CLF | Sep 14, 2026 | Devotional
Na aanleiding van Psalm 103:1-14 (lees 2020-vertaling) Here, dié eerste in ’n reeks lofpsalms wat strek tot by 107, het my nie net geprikkel om u te loof nie, maar my veral aangespoor om ’n lysie op te stel, ’n opname te maak van dinge waaroor ek U wil, en werklik...
by CLF | Sep 13, 2026 | Devotional
‘Die lamp van jou liggaam is die oog. As jou oog goed is, is jou hele liggaam ook verlig. Maar as jou oog sleg is, is jou hele liggaam ook sonder lig. Pas dus op dat die lig in jou nie donker is nie.’ Lukas 11:34-35 Jesus se aanhoorders het dié...
by CLF | Sep 11, 2026 | Devotional
MATTEUS 18:15-20 (Lees die 2020-vertaling) Matteus 18:15-20 is deel van Matteus se vierde hoof deel (13:54-19:1 of 2) oor Jesus se bediening, waar Hy Hom tot sy kleiner groep dissipels wend vir hul geloofsvorming en toerusting. Hoofstuk 18 bevat temas uit Jesus se...
by CLF | Sep 6, 2026 | Devotional
Hier aan die Suidelike Halfrond, is daar nou oral om ons botsels en bloeisels. ’n Stil herinnering daaraan dat winters tot ’n einde kom en nuwe lewe saam met die lente sy verskyning maak. So is dit ook met jou lewenspad. Jy kan altyd weer uitsien na ’n seisoen van...