Rusiemakers

Rusiemakers

‘Dit is eerbaar om ‘n rusie te vermy; enige dwaas kan ‘n rusie begin.’ Spreuke 20:3 In Galasiers 5:19-21 word rusie in dieselfde asem as losbandigheid en afgodsdiens gelys as een van die praktyke van die sondige natuur. Paulus waarsku ook dat...
Waarlik, U is die Seun van God!

Waarlik, U is die Seun van God!

MATTEUS 14:22-33 (Lees die 2020-vertaling) Revised Common Lectionary neem ons na ’n tweede verhaal in die vierde hoof deel (13:54 tot 19:1 of 2) van Matteus se vertelling oor Jesus se bediening. In dié deel het Jesus begin om geleidelik te onttrek van die openbare...
Vasberade vroue

Vasberade vroue

Ek hoor gereeld in ´n geselskap die naam van ´n Bybelkarakter wat iemand graag in die hemel sal wil ontmoet. Sou ons ooit die geleentheid hê, wonder ons soms? Wat sou jy graag vir Paulus wou vra? Of Petrus? Of Dawid, Noag, Moses of Abraham? Groot name, maar...
Ons deel in God se voortgaande heilsgeskiedenis

Ons deel in God se voortgaande heilsgeskiedenis

Na aanleiding van Psalm 105:1-6, 16-22, 45(lees 2020-vertaling) Here, vandag se gespreksgebed met U is ’n vrug van die Psalmis se getuienis én van my eie ervaring die afgelope dae. Die Psalmis getuig dat U “onthou”. U onthou altyd u ewige verbond met Israel, én U het...
Waak teen hoogmoed

Waak teen hoogmoed

‘Ja, al is die Here hoog verhewe, Hy gee om vir die nederige, maar Hy sien van ver af deur die hoogmoedige.’ Psalm 138:6 Jesus het sy dissipels keer op keer aangemoedig om nederig te wees. Hy sê dat die grootste onder hulle bereid moet wees om ander te...
Gee julle vir hulle iets te ete

Gee julle vir hulle iets te ete

MATTEUS 14:13-21 (Lees die 2020-vertaling) Revised Common Lectionary neem ons na die vierde hoof deel (13:54 tot 19:1 of 2) van Matteus se vertelling oor Jesus se bediening. In dié vierde deel begin Jesus geleidelik onttrek van die openbare interaksie wat sy bediening...
“Teleport”

“Teleport”

“As ek ´n ‘super power’ kan kies, sal ek kies om te kan ‘teleport’,” sê ´n vriendin nou die dag vir my. “Dink net, as jy so binne ´n oogwink jouself kan verplaas na enige plek in die wêreld.” Haar dogter sal graag met diere wil praat, vertel sy, maar sy sal eerder die...
God se standhoudende sorg wek lof en vertroue

God se standhoudende sorg wek lof en vertroue

Na aanleiding van Psalm 145:8-9, 14-21 (lees 2020-vertaling) Here, Dawid se loflied verwoord Israel se ervaring van hul reëlmatige lewe deur u sorg. Hul ervaring van u oorvloed en vrygewigheid wek dankbaarheid as enigste gepasde reaksie op u betroubaarheid én dit laat...