Stewige fondasies

Stewige fondasies

In Lukas 18:16 lees ons daardie bekende gedeelte oor Jesus en die kindertjies. ‘Maar Jesus het die kindertjies nader geroep en gesê: “Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle....
Nuwe en ou dinge van die Koninkryk van die Hemele

Nuwe en ou dinge van die Koninkryk van die Hemele

MATTEUS 13:24-30, 31-33, 44-52 (Lees die 2020-vertaling) Revised Common Lectionary vertoef ’n derde week by Matteus 13 se bondel gelykenisse van Jesus oor die koninkryk van die hemele. Ons Skriflesing handel oor vyf, moontlik ook ’n sesde gelykenis (vers 52, oor elke...
Die veelkantigheid van God se wil vir ’n gelukkige lewe

Die veelkantigheid van God se wil vir ’n gelukkige lewe

Na aanleiding van Psalm 119:129-136 (lees 2020-vertaling) Here, dankie vir dié omvattende psalm wat ons opnuut herinner aan die fontein waaruit ware lewe borrel. Die agt verse wat ons oordink, herinner oorvloedig aan die saad waaruit die gelukkige lewe ontkiem en...
Lofoffers

Lofoffers

‘Laat ons dan deur Hom voortdurend ‘n lofoffer aan God bring – dit is die vrug van lippe wat sy Naam saam bely.’ Hebreërs 13:15 AFR20 ’n Offer is ’n geskenk wat eerbetoon bewys, en volgens die outeur van Hebreërs is die belydenis van Jesus se Naam só...
Wag op die tyd van God se vrug

Wag op die tyd van God se vrug

MATTEUS 13:24-30, 36-43 (2020-vertaling) Revised Common Lectionary vertoef ’n tweede week by Matteus 13 se bondel gelykenisse van Jesus oor die koninkryk van die hemele. Ons Skrifdeel is deel van die derde diskoers in Matteus se vertelling oor Jesus se bediening...
Die heel hart se ontsag vir die Here se Naam

Die heel hart se ontsag vir die Here se Naam

Na aanleiding van Psalm 86 (lees 2020-vertaling) Here, vir vandag se geprek met U, sluit ek aan by die Psalmis se begeerte na ontsag vir u Naam en om U altyd te eer. Ons Afrikaanse vertaling het twee sterk uitdrukkings om die bidder se verlangende ontsag vir u Naam te...
Hoe lyk jou hart?

Hoe lyk jou hart?

‘Die man by wie daar op goeie grond gesaai is, is hy wat die woord hoor en dit verstaan. Hy dra inderdaad vrug en lewer ‘n oes: soms honderdvoudig, soms sestigvoudig, soms dertigvoudig.”’ Matteus 13:23 Ons ken die gelykenis van die saaier baie goed....
Waar die saad val en vrug dra

Waar die saad val en vrug dra

MATTEUS 13:1-9, 18-23 (2020-vertaling) Hoofstuk 13 is die derde van die vyf diskoerse waaruit Matteus se vertelling oor Jesus se bediening bestaan (hfste 5-7, 10, 13, 18 en 23-25). Die stories in dié lang hoofstuk trek alles saam wat die Evangelis tot hierdtoe...