Die Here versorg die aarde en gee oorvloedige opbrengs

Die Here versorg die aarde en gee oorvloedige opbrengs

Na aanleiding van Psalm 65 (lees 2020-vertaling) Here, kan ’n mens dikwels genoeg opgeroep word om U te dank en daaraan herinner te word om aan U lof toe te bring? Ek dink nie iemand behoort u kinders werklik ooit aan te moedig om U te loof en dankbaar te leef oor al...
Geloof as skild

Geloof as skild

‘Daarby moet julle altyd geloof as skild in die hand hê, want daarmee sal julle al die brandpyle van die Bose kan afweer.’ Efesiërs 6:16 Hoe beskerm geloof jou, en waarom het Paulus dit as die skild van ons geestelike wapenrusting genoem? Wat is geloof?...
Kom na My toe en leer van my

Kom na My toe en leer van my

MATTEUS 11:16-19, 25-30 (2020-vertaling) Matteus se weergawe van Jesus se bediening in 3:1-26:1a ontvou in vyf dele (diskoerse). Die derde deel begin by 11:2 en loop tot by 13:53. In die derde deel van Matteus se vertelling kom die sterkste weerstand teen Jesus se...
Wanneer ons ’n huwelikslied vir mekaar sing

Wanneer ons ’n huwelikslied vir mekaar sing

Na aanleiding van Psalm 45 (lees 2020-vertaling) Here, die inhoud van Psalm 45 laat my ’n bietjie kop krap. Dit is blykbaar ’n koninklike lied oor ’n bruilofsfees wat in die koninklike paleis afspeel. ’n Liefdeslied wat met mooi woorde die koning se lof besing. Ons...
’n Goeie voorbeeld

’n Goeie voorbeeld

‘Volg my voorbeeld, soos ek die voorbeeld van Christus volg.’ 1 Korintiërs 11:1 Die negentiende-eeuse outeur, William J. Thoms, het die volgende bekende opmerking gemaak: ‘Be careful how you live; you will be the only Bible some people ever read.’ Paulus...
Wie julle ontvang, ontvang My

Wie julle ontvang, ontvang My

MATTEUS 10:40-42 (2020-vertaling) Ons vertoef ’n derde keer by Jesus se diskoers in hoofstuk 9:35-11:1, nou die verse waarmee Jesus sy uitsendingsopdragte aan sy dissipels afsluit. Ons het gesien (9:35-10:8) hoe Jesus sy gesag as Seun van God uitoefen én sy gesag aan...
Ek worstel met God se tydsraamwerk

Ek worstel met God se tydsraamwerk

Na aanleiding van Psalm 13 (lees 2020-vertaling) Here, die psalmis beweeg my vandag om by U te kla oor my en talle ander gelowiges se ervaring van tydperke en periodes waarin U klaarblyk afwesig, afsydig, onsigbaar en ontoeganklik is. In periodes soos hierdie, worstel...
Nie altyd maklik nie

Nie altyd maklik nie

Christenskap was nooit veronderstel om maklik te wees nie, en in ’n land waar daar vryheid van geloof is, is dit eintlik moeiliker om te verstaan. Ons weet daar is lande waar gelowiges Jesus se woorde in Matteus 10:22 aan hulle lywe voel: ‘Julle sal ter wille...