In die Augustus 2021 nuusbrief vier ons Vrouemaand en die opening van ons Kimberley boekwinkel. Ons deel ook opwindende nuus oor CLF se Boekklub, Vrouemaand kompetisie en spesiale aanbiedinge. En ons vertel nog Bybelprojek en “Woord en Brood” stories.

Kliek gerus hier om dit te lees.