Junie 2021 Nuus

Junie 2021 Nuus

In die Junie 2021 nuus vier ons CLF se 64ste bestaansjaar, gesels ons oor die Jeugprojek se mediaveldtog op PEFM87.6 en deel ons weer Dankbaarheidsprojek-stories. Ons vertel van ons jongste publikasies, spesiale aanbod vir Vadersmaand, bevestig ons POPI Wet nakoming...
Mei 2021 Nuus

Mei 2021 Nuus

In die Mei 2021 nuus vertel ons van die verrassingsbesoek van ons Bybelprojek ambassadeur, deel ons Dankbaarheidsprojek-stories en vele WEES ’n WENNER! “testimonies”. Ons vertel ook waar ons pamflette vir uitreike en opleiding gebruik word, nuwe EBOOKS en vele meer....
April 2021 Nuus

April 2021 Nuus

In die April 2021 nuus kondig ons die Andrew Murray Prysfonds wenners aan, deel ons getuienisse van ons WEES ’n WENNER! Jeugprojek, deel ons Dankbaarheidsprojek- en Bybelprojekstories, spesiale aanbiedinge en meer. Kliek gerus hier om dit te lees.
Maart 2021 Nuus

Maart 2021 Nuus

In die Maart 2021 nuus loots ons die opwindende Jeugprojek “WEES ’n WENNER”, deel ons Dankbaarheidsprojek-stories, vertel ons wat is nuut by CLF soos ePamflette, spesiale aanbiedinge en vele meer. Kliek gerus hier om meer te lees.
WEES ’n WENNER Jeugprojek

WEES ’n WENNER Jeugprojek

CLF wil die unieke dagstukke boek ‘WEES ’n WENNER, jou race na geluk en meaning’ gratis in die hande van jongmense in minder-bevoorregte gemeenskappe plaas. Kom ons hef ons jeug op! Jou bydrae gaan dit moontlik maak! Kliek hier om meer oor die projek te...
Februarie 2021 Nuus

Februarie 2021 Nuus

In die Februarie 2021 nuus deel ons verskeie stories van ons Dankbaarheidsprojek, vertel ons van spesiale aanbiedinge en vra ons terugvoer oor die praktiese werkboek ‘Die Kerk in Suid-Afrika, COVID-19 en die Toekoms’. Kliek gerus hier om meer te lees.
Januarie 2021 Nuus

Januarie 2021 Nuus

In die Januarie 2021 nuus deel Dr Eddie Orsmond, voorsitter van die CLF se Publikasiekomitee, waarnemings en lesse uit 2020, groet ons Mabel Willemse wat skielik van ons weggeneem is, deel ons nog twee Dankbaarheidsprojek stories en vertel ons van ‘Predikantsvrou én...
Desember 2020 Nuus

Desember 2020 Nuus

In die Desember 2020 nuus gee CLF se Voorsitter en die skriba van die VGKSA ’n Kersboodskap. Ons deel ons nog Dankbaarheidsprojek stories, ons vertel van Shania-Lee en ons Bybelprojek se toekenning en wys ons nuutste produkte. Kliek gerus hier om meer te...