In die Mei 2021 nuus vertel ons van die verrassingsbesoek van ons Bybelprojek ambassadeur, deel ons Dankbaarheidsprojek-stories en vele WEES ’n WENNER! “testimonies”. Ons vertel ook waar ons pamflette vir uitreike en opleiding gebruik word, nuwe EBOOKS en vele meer.

Kliek gerus hier om dit te lees.