Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file

In die Januarie 2021 nuus deel Dr Eddie Orsmond, voorsitter van die CLF se Publikasiekomitee, waarnemings en lesse uit 2020, groet ons Mabel Willemse wat skielik van ons weggeneem is, deel ons nog twee Dankbaarheidsprojek stories en vertel ons van ‘Predikantsvrou én vrou in eie reg’ se bekendstelling.

Kliek gerus hier om meer te lees.