by ghyd | Nov 27, 2020 | News
In die November 2020 nuus deel ons nog ’n Dankbaarheidsprojek storie, ons vertel van ons spesiale aanbiedinge, nuwe produkte en CLF se sosiale kwessie pamflette wat nou in boekwinkels beskikbaar is. Kliek gerus hier om meer te lees.
by CLF | Oct 16, 2020 | New Products, News
In Destined to be change-agents -‘Ordinary’ people serving significantly, the authors skilfully recount the inspiring stories of several ‘ordinary’ but remarkable persons who have been called – and who faithfully obeyed the calling! – to make a significant difference...
by CLF | Oct 16, 2020 | News
In die Oktober 2020 nuus deel CLF nog Dankbaarheidsprojek stories, ons vertel van spesiale aanbiedinge tydens Bybelmaand, nuwe produkte, opwindende nuus oor ons webtuiste en meer. Klik gerus hier om verder te gaan lees.
by CLF | Oct 1, 2020 | News
In die September 2020 nuus deel CLF ’n Dankbaarheidsprojek storie, die Seisoen van Skepping, Bybelmaand, nuwe produkte, boekwinkels en meer. Klik gerus hier om verder te gaan lees.
by CLF | Aug 26, 2020 | News
In die Augustus 2020 nuus deel CLF meer inligting oor hulle Dankbaarheidsprojek, nuwe produkte, Mandela dag, Vrouemaand boodskappe en die Bybelprojek se 10 jaar viering. Klik gerus hier om verder te gaan lees.
by CLF | Aug 14, 2020 | News
God in die gewone CLF se jongste publikasie, God in die gewone – gewaarwordinge van dinge wat ons nie kan sien nie, is nou beskikbaar. Klik op die skakel om na die video te kyk waarin Karen Swart oor haar boek...
by CLF | Jul 6, 2020 | News
CLF se jongste publikasie, Oop deure – wat Openbaring ons oor die kerk se roeping en lewe leer, is nou beskikbaar. Klik op die skakel om die boekbekendstellingsgesprek te kyk, waar Dr Frederick Marais met die skrywer, Dr Coenie Burger en CLF se redakteur, Dr...
by CLF | Jun 17, 2020 | News
In die Winter 2020 nuusbrief vertel CLF, ondanks die huidige uitdagende tye, van nuwe inisiatiewe (Ekologiese gemeenskap), vennootskappe, gratis hulpbronne en meer. Besoek www.clf.co.za, kliek “Latest News” of kliek op die skakel hier onder om dit af te...